Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Art of War

Warner Brothers het The Art of War lank terug gehou. Soos dit vir my lyk moes hulle dit miskien op die rak gehou het. Dit fliek is vol sinnelose geraas en bewegings.

Wesley Snipes spring en skop sy pad oop deur die film en soms lyk dit asof hy selfs kan vlieg. Die petalje kan nie sy loopbaan baie goed doen nie. Jors sal bly wees om te sien dat Ann Archer vir ´n slag weer ´n rol gekry het.
1 op ´n skaal van 10
Koop The Art of War...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner