AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
Stuur jou resensie vir ons by American PsychoMet: Christian Bale, Samantha Mathis en Willem Dafoe As jy die boek gelees het, sou jy nie vergeet het van die aaklige martel- en moordtonele wat in grafiese besonderhede vertel word nie, bladsy na bladsy, uit die onwaarskynlike oogpunt van die Wall Street-man Patrick Bateman. Gelukkig is daar ook wonderlike humor wat uitstekend ingespan word. Mary Harron en Guinevere Turner het die boek puik verwerk vir die prent en al die beste dele gebruik vir ´n uitsonderlike rolprentervaring. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |