Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Flieks

Stuur jou resensie vir ons by

The Perfect Storm

Met: George Clooney, Mark Wahlberg, William Fichtner en Mike Moran
Regisseur: Wolfgang Peterson (Airforce One & In the Line of Fire)

The Perfect Storm is die ware verhaal van die skip Andrea Gail wat in 1991 trompop in ´n monster van ´n storm beland het - ´n sameloop van weerstoestande, waaronder die kategorie 5 orkaan Grace en sekere Kanadese koue fronte wat die verskriklikste storm in menseheugenis veroorsaak het langs die Noord-Atlantiese kus.

Die prent se spesiale effekte beïndruk, maar die draaiboek stel teleur. Niemand weet werklik wat op daardie verskriklike dag op die Andrea Gail gebeur het nie, en die omstandighede waarin die vyf bemanningslede sterf, is dus net ´n verbeeldingstog wat nie diepte gee aan die verhaal nie.
Koop The Perfect Storm...


Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.

Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

Flieks
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner