AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Stuur jou resensie vir ons by ![]() Gone in 60 SecondsMet Nicholas Cage, Angeline Jolie en Robert Duvall Gone in 60 Seconds is Jerry Bruckheimer (Armageddon, Enemy of the State) se jongste ode aan kommersialisering en ondanks die groot name in die rolverdeling, bly dit maar ´n glansryke prentjie met stywe karakters, vervelige dialoog en ´n papierdun storielyn. Die eintlike held van die verhaal is ´n pragtig Mustang Shelby GT500, wat daarop neerkom dat Gone in 60 Seconds ´n miljoenrand-advertensie vir Ford is. En gewoonlik duur ´n standaard-advertensie net 30 sekondes. Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons. |