AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Mis jouDie getik-tok van die horlosie teen die muur Die stof lê soos 'n kombers oor die appels Jy is nie meer binne my bereik nie Die tyd stap aan, maar tyd is slegs Ek en die appels is baie dieselfde ... - Kristian Bezuidenhout EmosieloosVanaf liefde tot haatis ek vinnig in staat. My gevoelens vir haar is egter omonkeerbaar. Net jammer dit is haat. - Kristian Bezuidenhout VreemdDie vreemde is wat mense dryf - Kristian Bezuidenhout |