Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Gediggie

teen die wit muur
sit ´n swart vlieg
en droom
ek dink dit droom
van ´n sweet'rige mensligaam
of blinknat miskoek

teen die wit muur
sit ´n grys mot
en droom
ek dink dit droom
van ´n fladderende kersflam geel
of ´n witlig helder

teen die wit muur
sit ´n wit vrou
en droom
ek dink sy droom
van ´n swart vlieg
en ´n grys mot
teen ´n wit muur
wat droom
- Gareth Broeksma


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner