AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Mis die tyeSoms wil ek alleen wees, Ai, hoe mis ek nie jou geklets. Jy is my oor, die een wat sal luister. Maar deesdae is jy kwaad.... Ai tog hoe mis ek nie die tye - Hugo Bronkhorst VergeweVergewe.. Ai jy vrou.. hoe hartloop ek nie weg van jou!! Vergewe my.ek is nie kwaad.... inteendeel! Elke aand dan stort ek nog 'n traan, dit wat ek met Jy het immers tog lag in my terug gebring en nou ontneem Gee my net tyd ek is regtig net deurmekaar.. Wil vir jou sê.. ek is so bly vir jou, wil lag vir jou, Vergewe my!!! - Hugo Bronkhorst O Here!O, Here wat maak U met die man? O, Here ek wil nie so man wees. O, Here ek is deurmekaar, waar het ek gevaal? O, Here maak van my n beter mens.. O, Here ek staan voor U n nederige mens.. - Hugo Bronkhorst Wat het gebeurWat het gebeur met my, die wêreld van my? Het jy dan nie hard genoeg geval nie man.jou voet gestap twee keer Jou Dwaas, jy is ingesluk deur die eeue oue kwaal.. wat nasies Moennie sê ek is maar net 'n man, in my swakheid gefaal. deur Ja jy wens.. kon dinge anders wees, watse goeie vrou kon sy nie wees... So kom oor die ding.. - Hugo Bronkhorst |