Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

'n Bok wie BlÍr

F*k!
Bring die skaap skÍr.

Okay,
I take it you don't like me
Ek's nie die original vannie species nie
Maa face it;
Was dit nie vir jou aankoms,
Sou ek nie nou hie staan nie!

Ja, ek het dit gesÍ
En ek sÍ dit vi

Al die majimbos innie kassie
Die outies by die Civic met die harde ma'zie
En die girlas in die club, loud en proud, doing it for TV!

Jy's net naar ons sÍ nie wee 'BAAS' nie!

You send me away
Doer vÍr by die as tiepe en myn hiepe
At night as ek slaap
Droom ek van planes, ek hoor die treine
Van kleins af ge-train
Come to accept -
Ek's nes jy. net bruin!

Ja, ek het dit gesÍ
En ek sÍ dit vi

My auntie met die sool kous, busy with washing
My toppie, dis payday, in die queue vi Kentucky
My ouma. die undefeated champ in roti ! (ek mis jou verskriklik, my anne Mammie.)

Ja, en jy's net naar ons sÍ nie mee 'BAAS' nie!

Ek sÍ dit vi al die 'Bushies'
Kroes of nie kroes nie!
Woes of nie woes nie!
Imagine: 'n boer wie saad plant, en nie wil oes nie!
Check hie:
As jy dit nie like nie,
Vat jou goet en trek Ferreira,
Vat jou goet en trek vererig!

Daa was al 'n Groot een, daai was history
Nie 'n walk innie park nie
So word groot, want ek gaan nÍrens sanie

Aanvaar dit ... Ons sÍ nie mee, nie wee 'BAAS' nie!

CC Williams

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner