AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Paloeka op die PlaaspadHy's maar net 'n paloeka op die plaaspad. Hy's soos die stof van die aarde. Hy's ongeskoold, maar meester op sy gebied. Hy's arm soos 'n kerkmuis. Hy's'n kind van die veld. Hy's maar net 'n paloeka op die plaaspad Lipstick Liefde'n Gesmeerde lipstick sonsondergang My hart huil irisswart trane Die vroeë oggend dou Die goue valleie van jou hart |