AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Waar kan al die liefde wees?Hoekom moet die lewe so onregverdig wees? My lewe so leeg Het liefde gevind en dit weer verloor Het my sielsgenoot gevind Wat kan ek doen dat haar oge sal open? Dit maak my seer Waar kan al die liefde wees? Hoe gaan sy reageer Wens die wit lig kom nader Die wit lig kom nader, dis 'n teken jy sien. Dié is my laaste woorde aan jou: Ek het jou lief, wens jy was myne. Waar kan al die liefde wees? Darius Nell |