Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

I curse you ...

I spit toward the east to curse you,
may you have bad luck in all you do,
may you become old, fat and smelly too.
Have sorrows and heartache for your consort!
May your sunsets lose their splemdour,
may you never win and always surrender.

I spit toward the west to curse you,
may your life be dull and empty,
people who don't like you, plenty
and have constipation, always!
May the debt collector know you by name,
and the judge find you to blame.

I spit toward the south to curse you,
may your teeth rot at best,
the milk turn sour in your breast.
Have ingrown toenails do the rest!
May you bow low down to arthiritis
and lose your nose to sinusitus.

I spit toward the north to seal the curse,
hide your name within this verse,
tear it up and scatter it in the breeze.
I won't wait for hell to freeze!
All thats left is to stamp my foot
and know this curse is sealed for good.

Erik Dusicka

As die maan glinster

Vandag is verby, en daarmee die week.
Ek staan voor die spieel en sien ouderdom.
'n Glasie rooiwyn, want jy lyk bleek.
Kom ons sit en kyk hoe die branders blom.

Sit Jou kop op my skouer dat ek vir jou sing.
Jou hare appel-vars om my waker te hou.
ons kyk hoe die maan die nag nader bring.
Dis in die manier hoe jy jou om my vou.

Onthou hy hoe ons in die reen gedans het?
Ons middernag pieknieks op die skoolveld?
Onthou jy hoe ons op die pier geloop het?
Ons sonsondergang-walse op die sagte sand?

Jy het 'n manier om my te laat onthou.
Ek voel partymaal alleen, dit is my straf.
Ek stort nou gou 'n traan, pragtige vrou.
Hier is niks lekker nie, langs die graf.

Erik Dusicka

Waghonde met rubber tande

My hart se punt trek nader
as wat ek sou wou hê,
sodat wanneer ek die tyd
in oorverdowende hartkloppe
uitgemeet word, besef ek dat
´n ewigheid, die tyd
verteenwoordig tussen jou
glimlagte.

In my drome bots ons lippe,
kop-aan-kop, aan mekaar,
en ons lywe vloei soos
warm gesmelte sjokolade
saam sodat elke oggend
te vroeg opdaag en ek die
moreson verwyt wat my
ontnugter.

My hart se nate dreig om
te bars, as jou vonkelende
bruin oe vir my uitnooi na
kommerlose somer dae waar
bruiskoedrank fonteine nie
my nie van jou kan wegskeur
nie

Hartsake en drome pas goed
bymekaar, soos ek en jy, tog
ek boer mos in die verlede,
my graf is in die toekoms,
en elke oggend as ek ontwaak,
is dit my hede sonder jou langs
my.

Erik Dusicka

Karoo
When I see you again,
I cannot say when,
I'd like you to bring me
a little karoo sunbeam,
to brighten my otherwise< BR>grey day.

Touch it to my lips,
fold it around myh ips,
just so I can find that
something I packed away,
beneath ther ubble of
city life.

Lay it down in my bed,
or where ever itl ed,
so I can lay down blissfully
and be at peace, with
my heart once again, in
this madness.

Erik Dusicka


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner