Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Sonkind

jou oog het gesien
jou oor het gehoor
jou hart het gevoel
illusies van hoop

saam gevoeg
in die resep van lewe
jou klein krete
het stil weergalm

teen koue kranse
van basalt en waterstrome
tot jou stem nie meer was
bo gedreun van stilte

het jy maar geweet
deur skreeuend stilte
het die son tog sy lig
oor jou geskyn en ster laat skitter

eendag, as jy groot is
dalk sal jy dan die ook sien
deur donkerbruin lense
van onvergange hede

- Eekhoringsekind


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner