AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... leegLeeg … Alles en almal is so leeg … Enidlaregliefdeswaansoms wanneer mens dit die minste verwag, soms wanneer jy op die hoogste wolkie sweef, kerf die klug nog n diep gleef soms twyfel ek of opregtheid bestaan, al weer verdwaal in my liefdeswaan EnidlaregNet vir jou my liefsteJou gedagtes klink verward Ons moet die weg oopbaan Onskuld gaan soms klink soos verraad Hou op met wonder Twyfel(geskryf vir Leo) Met haar oop hand Ruik sy huiwerig uit na jou Iewers moet sy die lyn trek Op hou om aan die ou dinge te klou Malend en kolkend Reg om in een te vou Treetjie vir treetjie Stap sy nader Al op die nou, nou rand Wys my na watter kant ... Enidlareg |