Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Liefde

Wat is liefde? 'n Wonder soete DING
wat hartseer en pyn so maklik aandoen?
Wat eensaamheid en verwerping bring?
Probeer tog dit deur die wêreld met God versoen!

Wat in liefde? 'n Bitteresoet emosie
wat jou laat glo jy kan op wolke loop?
Kyk na die hart vol slote van seer erosie
en tog nóg aangebring met tong in bitter gal gedoop!

Wat is liefde? 'n Bitter wrede grap?
Dis dit wat jou bedrieg en mislei?
Een ooblik blink, vol belofde en dan, die hap!
Bly liewer aan God getrou. Van die wêreld vry!

Kry die besef, jou Maker is jou Man,
vergeet van goedkoop vrede en los liefde so wreed,
besef by God alleen is liefde en haat uitgewan.
Aan Hom alleen kan jy WARE liefde kan meet.

-

Erika Haji-Loucas

22/10/2007


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner