Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Vasgeketting

(Werk met gestremde kind)

Vasgeketting aan stoel en tafel
My lewe begin stadig uitmekaar te rafel
werk van die oggend tot die aand
dag na dag, maand na maand.

Almal por aan hou uit hou aan,
maar as ek alleen is wie huil met my saam?
In die aand is siel en liggaam gedaan.
Moet net nie stop nie word ek aanhoudend gemaan

Sy is van jou afhanklik word gesê
Maar wie is die een wat in haar toekoms belê?
My eie drome word vir eers opsy geskuif
dit voel of ek dit vir ewig vaarwel toewuif.

Wat is 'n ou lewe teen 'n kind sin,
as jy jou afsloof om haar tot die lewe te bring?
Die glimlag, eerste woord tot die mal gepraat.
Dan is my lewe vervuld vir my een enkele daad

- Hope Lange

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner