Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Groot-Marico

my hart trek 'n punt
verlange verstrooi in die wind
grote griet wie sou kon raai
dis so hart om liefde te vind!

Iron Lady

Houtkruis

houtkruis in lug gehang
is wat oog eerste vang
gaan my nie verby o Heiland
is al wat my hart verlang!

Iron Lady

MŰrester

skitter ster aan hemelruim
hoŽr as berg se hoogste kruin
oggendvroeg se mŰrester
nou lyk ons God nie meer so ver!

Iron Lady

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner