Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die Psalm van 'n dronkaard

Koning wynbottel is my herder
Alles sal my ontbreek
Hy lÍ my neer in slote van smarte
Na water van veel moeilikhede, lei hy my voort
Hy verwoes my siel,
Hy lei my in die spore van misdadigheid
Tot sy verlusting
Al loop ek deur die dal van groot armoede
Sal ek geen raad aanneem nie
Want my drank bly by my
Dit skop my, dit stamp my, dit pynig my
Drank berei 'n leŽ tafel vir my huisgesin
Dit salf my hoof met droefheid en skande
My beker vol wyn loop oor
Al die dae van my lewe
En ek sal in die huis van die smokelaar bly
Tot in lengte van dae

- Kasja


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner