AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... VoltooiJou vensters is soos wasem vannaand Silte, verstaan Ons soek en swets My oë sien, en gees? Albei is goed gekwes. ´n Mikstok met een stam - Koekoes Ek het jouDaar is diwweltjies waar ek spoorsny terug na jou hart
Opsies, besluite en herontdek. Ek sterf in die skaduwees. Uile roep, takke kraak en breek. Sekelmaan, - Koekoes Die ander een Kom ons skop nes. Terug kom die donker, Gedagtes geknip, harte bly stom en arms hang lam. - Koekoes Loveless Klinkende metal, Ek kyk uit en vlieg weg. - Koekoes Weerbegin Die doek gooi blou en ´n silhoeet word afge-ets in rooi. As die winde draaie dans word dit klei. Sal jou beeld altyd voor my staan? My kwas het inspirasie. As terpentyn se swamme toesak Klou ek vas aan kleur. Sy trane maak ´n nuwe lens Wasig in sig, En jy verdwyn. Die doek maak ´n nuwe begin. - Koekoes Ek onthou Dis nog winter,bruin, goud en titsels van groen verf my blou. Ek kyk af, terug in die pad en by elke stippel spil daar ´n foto van jou in my siel. Dan is daar een lang wit streep en al is hy v?r terug, sien ek hom duidelik. Toe, was dit ook winter jy die kaggel en ek die vuur Baie het jy kom loswikkel hier onder my kombers. Rus en verstaan is in jou gemoed En ek staan doodstil. - Koekoes |