|
Gedigte kan HIER gestuur word.
Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...
Vasgebind
My geslote boek het oop gewaai,
oop gewaai en my verraai.
Ek voel leeg; Ek voel bedrieg.
Al my gehuime in 'n oogwink verklap.
Die engele wat my moet bewaar het gevlug.
My wonde het oop geskeur;
My bloed het uit getap;
My haat het my oor geneem.
Donker het my oorval;
My omvou;
My hart het verander na swart;
My oë is bloed-belope ...
Kettings bind my vas,
vas aan die mure van 'n diep, donker pit ...
Kettings bind my vas,
vas aan die mure van my hart ...
Lee-Ann Olivier
Droom-man
Stap saam met my
op 'n grondpad in die nag,
met maanlig wat ons oë lei
en ons stemme wat saggies lag.
jou oë blink in die maanlig;
jou arms omvou my;
Jou liefde oorwin my;
Jou soen op my voorkop laat my glimlag;
My hart klop
soos 'n perd se galop.
my glimlag ken geen perke,
My liefde geen einde.
Jy is die een vir my,
In 'n houthuis in die berge wil ek bly,
met jou aan my sy
en liefde wat ons lei.
Lei my vanaand,
bewaar my môre-aand,
ek vertrou op jou,
moet my nie knou.
Lee-Ann Olivier
Unhappy
Your cold words strangle me,
Your cold breath silences me,
Your cold hands hurt me,
Your cold heart kills me.
Your black eyes only show hate,
Your black heart knows no love.
But yet I found love
In the arms of hate.
Lee-Ann Olivier
Weg gooi liefde
Waar is jou gedagtes as ek voor jou staan?
Om te maak as of niks gebeur het nie,
As of jy niks weet nie …
Waaraan dink jy?
Is jy alleen?
Is sy by jou?
Hou jy haar op die selfde wyse vas?
Is dit liefde?
Waar lê jou hart?
'n Diamant is 'n skat …
As dit goed op gepas word.
So pas my op of ek verbrokkel soos rots.
Gooi my weg en ek word 'n ander man se skat.
Lee-Ann Olivier
Love ia a virus
Glue can't mend me,
Wounds can't heal.
Rules are made to be broken,
So are hearts.
Tears flow,
Blood flow.
Words can't escape,
Stitches guard my mouth.
Love ia a virus,
Eating away inside.
Eating away every happy feeling,
memory, happiness …
Poisonous kisses,
Turning my lips black.
Sharp claws, tearing me apart …
Every last bit of flesh.
Until there's nothing left.
Love tears you apart, destroys you … completely!
Lee-Ann Olivier
Black Tears
When I heard that you fell down the stairs
an immediate chill ran down my spine.
The decision wasn't theirs!
Black tears run down these pale cheeks of mine.
Why did God do what he did?
Couldn't this day have waited?
Seeing you like this is horrid!
Was it something that she did?
That morning when I visited,
I couldn't stand seing you like that ...
The thoughts are so twisted.
I still remember the bed, on which you sat.
You couldn't speak,
I burst out crying ...
You were too weak.
I could do nothing while you were ... while you were dying.
Black tears of sorrow stream down my pale cheeks
as I stand here by your grave.
Remembering your smell: you used to smell like sweets.
And I felt your never-ending love that you gave.
A lost great-grandmother can't be replaced.
So here I stand, all on my own in this world.
Oh how time raced!
Now I'm all alone in this horrid earthbound world.
Lee-Ann Olivier
Iets
Daar is iets in sy glimlag.
Daar is iets in sy gesig.
Hy kan my laat lag.
In donker tye is hy my lig.
Daar is iets in sy loop.
Daar is iets in sy stem.
Sy liede is nie te koop.
Op my hart le hy die klem.
Daar is iets aan die vat van sy hande.
Daar is iets aan sy soen.
Daar is niemand anders soos hy in enige lande.
Net hy kan so iets aan my doen ...
Lee-Ann Olivier
|