Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Van Lola

Skat,
My Liefste skat
Ons saamwees die afgelope tyd
Het gevlieg, maar die intensiteit
Is diep gesetel in ons gemoedere
En word nooit ooit vergete

Ons staan op 'n vooraand van "tot weder siens"
My hartjie seer oor 14 dae van geensiens
Jy werkende in die verre AustraliŽ
Ek wagtende op JOU met heimweŽ,
Verlangend na ons tesame wees
Jou vlees teen my vlees

Die komende vakansie, ons eerste tesame
Word 'n super fees van intense genietinge.
Ek wens dat die tyd sal stilstaan
Dat ons liefde net hoŽr en hoŽr gaan
Jy vervul my ongedroomde wense
Jou liefde ken geen grense

Lola

'Forever Only'

O my liefste Herrie-O
Met blink oe dink ek aan jou

Amsterdam en Philly nie vergete
Maar in die verlede

Ek oor paar dae op skip in Alaska
Jy op missie na Noord-Afrika

My gedagte sogtens, smiddags, saans
Konstant by ons

Sonder om te huiwer
Is ek joune 'forever'

Lola

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner