Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Kan dit wees?

Geskryf vir Pa ...

Vir jare lank,
Die duiwel in my lewe.

Haat die enigste emosie,
al wat ek vir jou gevoel het.

Of, nee wag,
daar was ook veragting!

Eens het ek probeer,
om jou te vergewe vir alles.

Jy hou my verantwoordelik,
vir alles wat jy aan my gedoen het.

Ek verban jou weer,
uit my gedagtes ... my lewe.

Vandag besef ek,
"Ek mis jou in my lewe!"

Kan dit wees?
Verlange na jou ...
Jy wat sinoniem was met trane.

Geskenk van God,
Hoe anders is dit moontlik!

Kan dit wees?
             Is dit nie nou te laat?!

Magdaleen Heyneke

Die liefde in my lewe

As ek my oŽ toemaak saans,
Is dit jou gesig wat die duisternis vervang.
As ek my oŽ oopmaak elke mŰre,
Wil ek God dank
Dat dit jou gesig is wat ek langs my sien.
Wanneer jy my styf vashou,
En ek die warmte van jou menswees voel,
Weet ek dat niemand anders jou plek in my lewe kan vul.
Jy is die een wat sin gee aan my lewe,
By jou vind ek skuiling teen die aanslae van die lewe.
By jou en ons God!
Dis na jou wat ek soek as ek hartseer is,
Dis na jou wat ek soek as ek gelukkig is,
Dis jou wat ek besing wanneer
Ek met my Hemelse Vader gesels!
Jy is my Alles.
Jy is my Niks.
Jy is die liefde in my lewe!
Jy is my opstaan,
Jy is my gaan lÍ,
My koue more dou
Op 'n wintersoggend!
My sonstraal wat warm voel
Op my vel in die somer,
Die wind wat waai deur my hare
Die by wat soms om my zoom.
Dankie vir elke sekonde van saamwees,
Dankie vir elke sekonde van alleenwees,
Vir elke sekonde van ondersteuning,
Elke sekonde van verskil.
Dankie.
Vir elke oomblik
Wat jy my gedagtes,
My slaapplek,
My lewe met my deel!

Magdaleen Heyneke

If only ...

My whole being is crying out
Longing to be in your loving presence.

The warmth of your heart
Is shining from every glance across the room.

A tender touch of your loving hands
Softly brushing against my skin.

The soft whisper of your voice in the air:
"If only this could be ..."

Magdaleen Heyneke

untitled

Fresh morning breezes
Softly touching my face
Saying: Feel my Loving Presence …

Winds blowing all around
Moving through my hair
Saying:I'm all around you …

Warmth of the sun
Feeling you on my skin
Saying: I want to be with you …

Quiteness of the sunset
Filling all my senses
Saying: Here I want to stay …

Magdaleen Heyneke

untitled

As air fills my lungs
You fill my being
Your voice move through me Like blood through my veins.

As our hands touched
Our souls were connected
Never to touch again
But memories never fade.

As we will meet again one day
Together we will praise
Praises to our Creator
Together hand in hand!

Magdaleen Heyneke

Die liefde in my lewe

As ek my oŽ toemaak saans,
Is dit jou gesig wat die duisternis vervang ...

As ek my oŽ oopmaak elke mŰre,
Wil ek God dank
Dat dit jou gesig is wat ek langs my sien ...

Wanneer jy my styf vashou,
En ek die warmte van jou menswees voel,
Weet ek dat niemand anders jou plek in my lewe kan vul.

Jy is die een wat sin gee aan my lewe,
By jou vind ek skuiling teen die aanslae van die lewe ...
By jou en ons God!

Dis na jou wat ek soek as ek hartseer is,
Dis na jou wat ek soek as ek gelukkig is,
Dis jou wat ek besing wanneer
Ek met my Hemelse Vader gesels!

Jy is my Alles ...
Jy is my Niks ...
Jy is die liefde in my lewe!

Jy is my opstaan,
Jy is my gaan lÍ,
My koue more dou
Op 'n wintersoggend!

My sonstraal wat warm voel
Op my vel in die somer,
Die wind wat waai deur my hare,
Die by wat soms om my zoom ...

Dankie vir elke seconde van saamwees,
Dankie vir elke seconde van alleenwees,
Vir elke seconde van ondersteuning,
Elke seconde van verskil ...

Dankie ...
Vir elke oomblik
Wat jy my gedagtes,
My slaapplek,
My lewe met my deel

Magdaleen Heyneke

ongetiteld

Wat is dit wat ek sien?
As ek na jou kyk
Waar is die teerheid
Die vaderliefde dan?

Wat is dit wat ek voel?
As jy nader kom
Geen sagte vertroosting
Net harde houe wat val!

Wat is dit wat ek hoor?
As jou mond oopgaan
Woorde wat seermaak
My kinderhart deurboor!

Wat is dit wat ek proe?
As jy die deur toemaak
dit is warm bloed
wat oor my lippe vloei!

Wat is dit wat ek ruik?
As jou einde nader kom
Is dit nie dalk miskien
Die vuur van die hel?

Magdaleen Heyneke

Sewentig maal sewe

Vergewe sewentig maal sewe
Die wat jou te nakom
Dit is die wil
Van jou Hemelse Vader ...

Was jy daar gewees?
Die vrees - dag na dag
My hart klop in my ore
Terwyl hy nader kom

Sewentig maal sewe ...

Was jy daar gewees?
Terwyl hy my vasdruk
Sy walglike asem in my nek
Terwyl hy op my lÍ

Sewentig maal sewe ...

Was jy daar gewees?
Terwyl ek gesoebat het
gesmeek het : "Hou op!"
'n Pa doen dit tog nie!"

Sewentig maal sewe ...

Was jy daar gewees?
Aan my gesleep
omdat ek hom verlei het
Hy wat my pas was!

Was jy daar gewees?
WAS
  JY
   DAAR
    GEWEES?

Magdaleen Heyneke

U was daar gewees

Ek was nie alleen
U was daar gewees
Elke hou het U gevoel!

Ek was nie allen
U was daar gewees
Elke onreg het U aanskou!

Ek was nie alleen
Trane nie net myne
U huil saam met my!

Ek was nie alleen
elke uitroep van pyn
Ook uit U mond!

Ek was nie alleen
Vernederings nie net myne
Ook U het dit beleef!

Slegs deur U genade
kan ek weer opstaan
Lewe tot U eer!

Magdaleen Heyneke

geskenk

My reinheid 'n geskenk
geskenk deur God
spesiaal aan jou ...

Hande teen jou bors
my hart klop in my keel
soos 'n verskrikde bokkie ...

Oomblikke van nou af
sal jy die leuen ontdek
jou geskenk nie onaangeraak ...

Jou mond sluit oor myne
in 'n spiraal van begeerte
jy kreun my naam ...

Hartsog ontvlam in die nag
swewend deur die duisternis
woordeloos aan jou vas ...

Sagte soene in my nek
Ongetemde hartsog uitgewoed
Harte wat saamklop in die nag ...

Geen verwyt op jou gesig
my liefde so opreg
geskenk so rein ...

Magdaleen Heyneke

Wat is liefde?

Jou gesiggie vol stof
trane loop 'n pad oor jou wange
Vuil, taai handjies uitgestrek :
Wees lief vir my!

Vraende ogies staar na bo
nat strepies onder jou neus
Vuil handjies steeds uitgestrek :
Wees lief vir my!

Jou asempie warm in my nek
jou trane nat op my skouer
Vuil handjies klou my vas :
Is dit liefde?

'n Warm, vuil lyfie teen my
vuil, taai handjies warm in myne
Maak nie saak hoe jy ruik nie -
Ek is lief vir jou!

Magdaleen Heyneke

For nothing is impossible for God ...

My deepest desire,
to love and be loved with kindness

My prayers answered,
kindness and love from his whole being

We shared some undeserving moments,
praise our Creator together

How can something like this,
be against the will of God?

Precious moments and time spent together,
why can it not be anymore?

Words of a song: Why me Lord?
Help me Jesus, I wasted it so!

Never again have the quietness of his presence,
the choice I had to make!

His loving presence replaced,
by Your loving forgiveness!

The song again: Now that I know
I needed You so.
Help me, Jesus!
My soul is in Your hands!

Magdaleen Heyneke

untiteld

What have I done, Dear God
to be loved by You?

Since my first breath
an unwanted child
enters the perfect world
created by You!

Daily crying out
Why don't You help me?
Take this sinfull body
to where it belongs!

What have I ever done
to please You, the Almighty
the Creator of all that is pure and good?

Your unconditional love
shown by what I received
An angel from above
to unlock my prison door!

How will I repay You,Lord
for every blessing I received
all kindness You showed me,
this undeserving one?

Hear my cry in the night
see my tears of sorrow
Give me, once again
Your forgiving smile!

Magdaleen Heyneke

Dis hoe ek oor jou voel

Ek trek my asem vinnig in
betower deur daardie kyk,
Die mooiste paar kykers
deur God geskape

Ons handpalms raak
elektriese golwe deur my lyf,
Die mooiste paar hande
deur God geskape

Vir ure lank staar ek net
weet nie wat om my aangaan
Net jy in my gedagtes
deur God geskape

Jesus - liefde in jou kyk
blonde hare in die dowwe lig
Kon ek maar my vingers daardeur trek,
Dis deur God geskape

En God het na alles gekyk
dit wat Hy geskape het
Dit was alles goed

Ek het die vrug gehap
en gedoen wat nie binne Sy wil vir my is nie
Skielik was alles wat deur God geskape is
nie net maar goed nie

Magdaleen Heyneke

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner