Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Liefdes Liggie

Jy hou my aan die brand wanneer die suurstof om my min raak
Jy bedek my teen die winde, wat my vlammetjie wil dood maak
Jy laat my helder skyn a.g.v jou liefde wat my aanraak
Jy is die 1 in my lewe wat vir my die meeste saak maak!
Ek het jou oneindig baie lief!

Marius Hattingh

Druppeltjie lewe

Leeg is my lewe
Seer is my hart
pyn wat ek dra
met baie smart

dis winter in my
alles is dood
die reŽn kom eers later
wat bly van my oor

tyd het gestap
die reŽn het geval
die dood het verdwyn
saam al my pyn

ek het ontkiem
ek het gegroei
die druppeltjie reŽn
laat my weer gloei

helder en blink
sal sal ek altyd wees
die druppeltjie reŽn
het my van alles genees

Marius Hattingh

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner