Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

ongetiteld

lewensgordelek dryf in die seedeur die brander meegesleurdie haaie swem op
my afek is so bang, die see se sout raak lafskulpe spoel teen my vas en
snyek probeer staan op rotse maar glydie jellie visse swem in my vashoe wens
ek, ek kon gryp na die masdie branders raak rof my kop voel aan die
ontplofdit raak swarter om my heen die donkerte trek my dieper aan my
beendan skielik is dit daar ja dis ´n lewensgordel wat ek gewaarsal na hom
grypof sal ek hom los en net versuip.

- Elbie Mears

blind
hoe leef jy as jy is blind
hoe kan jy kleure verbind
hoe weet jy waar jy is
en bly die gevare mis

hoe verduidelik iemand jou
die fraaie kleure van ´n pou
hoe weet jy die lyne
van iemand se gesig ,sy lag en pyne

kan jy ooit die lewe waardeer
al sien jy nooit ooit weer
hoe die meeue vlieg
hoe ´n mens lyk as hy bieg

lewe sonder die son en maan
van die donkerte vergaan
die lig nooit sien
smoor soms die lewe in die kiem

- Elbie Mears


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner