Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Begeerte

Sy oë kyk deur my as hy met my praat
Ek voel hom delf in my siel
Sy kyk wil my nie loslaat
Ek sien myself in sy oë, soos in 'n spieël

Hy grou diep, soek my begeerte, my wens
Terwyl sy lippe al nader beweeg
Ek moet wegkyk, maar hoe maak mens
as jou hart die sonde WIL pleeg

Sag kom sy lippe op myne neer
tergend, uitnodigend en dan met oorgawe
Ek kan die begeerte nie meer keer
Ek is reeds vasgemeer in sy veilige hawe

Ek proe die soet smaak van sy mond
Dit maak my meer wil hê
My voete voel so ver van die grond
Ek hoor hom sê hy wil my hê

Sy hande soek myne, ons vingers sluit saam
Hy lei my na sy oase, sy geheime plek
Oor sy lippe ontsnap die mooiste woord: my naam
Hy soen my sag en stadig in my nek

Hy maak my syne, oor en oor syne
Tot ek nie meer wil omdraai
Hy lei my na watervalle, die hemel, duine
Terwyl die briesie van vervulling oor ons waai

- Nadia van Dyk

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner