Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die gebreekte kleipot

Deur pyn, verwyte, beledigings en spot
Het die merke bly sit aan die arme kleipot.
Eens mooi en blink, 'n Meester se werk.
Nou lelik gemaak met 'n pyn volle merk!

So hou ek aan met kap en slaan,
En weet nie dat dié pot se siel doodgaan.
Ek besef nie dat wat ek doen seermaak
Hy's my mindere so?
Wat maak dit saak?

My mond is die beitel, my tong die hamer
Ek slaan deur my woorde diep in sy hart se kamer.
Deur my dade wys ek wat ek van hom dink ek
verkies om die trane te ignoreer wat op sy wange blink.

So maak ons almal met mense wat ons ken
Alles net om status en glorie te wen!
Ons hou aan met seermaak en vergeet van ons pottebakker: God
En al wat oorbly is jy.
Die gebreekte.
kleipot.

Natasha Dutton

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner