Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Die Huis

Ek kyk deur twee blou vensters
Na 'n siel, jou siel
Wat skoon voor my staan
So onbevlek, so onskuldig

Ek stap deur 'n rooi deur
Wat vanself klop
klokhelder
Die ritme van jou hart

Die warmte vul elke deel
van die huis, daars geen plek
vir koue, nou is ek veilig
warm en gerus want

Ek is myself in die huis
met geen aansit of verbeel
met geen leuens of geheime
Ek is net myself

- Nerie van Rhyn

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner