Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

verlore

daar voel ek jou weer staan
op die helling van my hart
ek veg deur my gevoelings
het die pad weer buister geraak

ek het geweet die dfag sal kom
dat ek die waarheid in die gesig moet staar
ja ... dit was my out
ek het verlore geraak

dit was nie die ooreenkoms
voorheen sou dit my nie traak
maar die gif van jou lag
het my verlam gelaat

ek wens dit elke oggend weg
sodra ek jou verlaat
dit was vir my lekker
om langs jou aan die slaap te raak

wanneer ek daar wegry
besef ek ongetwyfeld weer
jou kloue is al om my
en ek wil dit nie keer

ek het al probeer hardloop
om n verlore item vir jou te raak
as ek net my ruk draai
dalk maak dit vir my nie meer saak

giftig raak ons bande
groei ook so vinnig soos mos
aan die einde van die dag
wat gaan dit ons kos

verwerp die gevoelings
emosie onder as
die blou van my oog
het by jou gepas

Nerize Venter

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner