AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Wil & WaanJou voorvaders, my voorgeslagte Liefde is skaars, seermaak liefde - Roedi Nolte Appeltertek sit by die werk in die kantien en eet en ek dink my terug in Oudtshoorn - Roedi Nolte Memoire van ´n Struggle Prima Donna¹Tafelberg en Leeukop was teen die laatkim my backdrop, Bedelaars, verbruikers, verspreiders, En ek, Diva, van die arm vlakte, Nee. Nee. Nee! Ek het gegrynslag en geglim, ek het royal gebuig, en toe... toe staan ek kaalvoet op die verhoog. - Roedi Nolte ¹ Inskrywing vir Kalahari.net Liriek Dinamiek kompetisie. Die BesoekerMy lense is al heeldag in, Die voordeur sluit ek sugtend oop, Ek buk en tel die duwwel op - Roedi Nolte Die SnaarVan Wyk Louw het ´n beiteljie Kantiek pluk ek die E-snaar, - Roedi Nolte Alleen LelieOo wit lelie alleen in die middel van die dam. Hoe koud kry jy in die nagte nie! - Roedi Nolte Pasop´n Slang is nie ´n slak nie: - Roedi Nolte Jerry SpringerDaar is ´n lighter op die stoep ´n Stoppelbaard man en boep. ´n Afgrond. Met vroulief op die rand. - Roedi Nolte "Little Child" (vir Eric Berne)Iets moet gebeur in my lewe Die kind in my moet asem kry, - Roedi Nolte Dolly (vernoem na ´n skaap)Vanaand voel ek lus om myself te kloon, ´n Nugter argument gewortel in wyn, Geen taboes of geheim: hy ken my hart; Dit word laat en my geselskap raak lus vir die bed: - Roedi Nolte Manne Man (vir Walt Whitman - O Captain! My Captain!)¹Die manne man se lewe: Om ´n plekkie te vind - Roedi Nolte 1. Titel van die gedig O Captain! My Captain! uit die bundel Leaves of Grass deur Walt Whitman, 1819 - 1892. 1900. ButanProstaat en prostituut, ´n Roos die dirigent en ´n vlesige butan, die gees gedaan. - Roedi Nolte MaraReën jy is my sielsmara was vertroosting so koel, so sag en gereeld ´n storm bars los en woed onbeheersd neer individuele terapie - elke druppel vir my Saggies O saggies, presipiteer O druppeltjies was my nog ´n laaste keer. - Roedi Nolte Knatersaakseksualiteit is tog ´n belangrike ding ´n verbintenis sonder liefde - Roedi Nolte MotteDie liefde en die mot is blind Wat oorbly is poeier in ´n koue blaker - Roedi Nolte Vers(moor)´n Arm gryp diep uit my long en deur my mond na ´n laaste adem - Roedi Nolte HoerOnaangeraak laat jou voorkoms my: Ongekwel deur ydel denke: ´n Duet ontaard tot in sonata: Vals klavier wat ewig weerklink! - Roedi Nolte Men(toor)So vra staff-nurse Mentoor: "Ag ou suster net soos gister, "Maar sê my suster, "Meneer, en met wilskrag, die klippertjies kou." - Roedi Nolte LigUit die dieptes en die kuile, - Roedi Nolte |