Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Vrede

Vrede so 'n klein woord
maar sy betekenis is tog so groot.
al wat ek wil hê is om vrede te kan hê
maar dis of mense (vriende) meer genot put
uit bakleiery en geweld.

Die lewe is tog so kort
hoekom moet ons deur die een
lewe wat ons het met sulke onmin saam leef?
vrede dis so 'n klein woord
maar dit vat soveel geduld om dit bymekaar te kan hou.

Gister nog het dinge gelyk of dit
nie kan beter nie, en vandag voel dit of alles
inmekaar geval het, hoekom?
Ek weet nie. Die klein woordjie vrede maak
mense sommer mal.

Wat het van die woorde geword
"make love not war"
Vriende wat afgeskryf was in my hart
en in my siel het ek mee vrede gemaak,
maar daardie vrede wat ek gemaak het,
is besig om in rusie te verander.

Ek dink partykeer is dit beter om vrede
te maak maar nie weer vriende met
die wat jy vrede mee gemaak het nie.
Daar was 'n doel vir die onmin, so make
peace en laat dit gaan.

Vrede so 'n klein woord
maar tog so swaar om by dit te hou.

- Patsy Jacobs


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner