Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Geluk is ...

om die lottery ticket met R2.50 te wen
maar, steeds jouself daarna te ken.
Jou vriendekring sal uitbrei -
onthou dat dit jou nie onderkry.

Gaan my donkiewa met ´n Merc vervang,
dalk my kaia die toilet maak,
my paleis aan die hemel se vloer laat raak?
Wat van ´n trip na Jamaica,
´n lekker propvol dagga-zol.

Wou nog altyd hair-extensions hê,
in sulke lang swart lokke sal ek belê.
Mmmm ... ´n chirurg, die plastiese soort
wat borste na bo laat opkook.

Why does it make one happy
to be screwed by six balls once a week?
You may just end up
... a total freak!

Geluk is ... Jakarandastad, laatnag-aande,
goedkoop drank en boergwass tande.
Mr. Price hipsters en vlooimark t-hemde.
Lekker blaas ek my laaste sente.

Dit ... is mos geluk,
Alles is nie op geld gemik.

Is julle dalk verras?
ek was eenmaal ´n miljoenêr,

gaan vra my x, hy't alles op leêr.

- Paula


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner