Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Waarheid

Waarheid en God het bande
gesmee en daardeur is Vryheid
gebore,
Vryheid bring weer geluk in
die tuin van Vrede en saam het
hulle blomme gekweek.

Petro Gouws

Geskenke

Gevlegte mandjies vol van God se
Heerlikheid, word daagliks deur
engele met liefde aan ons gegee.

Petro Gouws

soekend II

Ek het jou gesoek
in die kamers van my
hart
en kon jou nie vind

Bestaan jy om te verwoes
wat jy nie kan kry
soek jy 'n hart om tydelik
kompromië met die
duisternis te smee

Jubelend het ek jou nie gevind
so het ek die kamers
in die hart van die ewigheid
gevind

Petro Gouws

Soekend

Gebind vind ons die hande
van die wat ons liefhet

Boeie wat deur diè selfverheffende heerser
die swakeling,in sy eie braaksel laat lê

Sleutels uit die Hand van die Meester
Groter as die grootste,sal die hande bevry

Vryheid in die skeudel van die gebonde
sal eendag in barensnood juig

Petro Gouws

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner