Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Reg of onreg?

Met biltong en vrugte gedroog
beskuit in saal sakke stewig vas.
Die sonbesies skril sonder ophou
tog beweeg mans stil in bosmoeras

Bloedbevlek, traanbedek is ons grond
die jonge vroue van ons volk.
Wat weet hul van die mans-verbond?
die onheil wat oral boontoe wolk?

Die kind gebroke, hartverskeur
bly kyk na waar die groot meneer
staan oor die vrou, wat met hande keer
teen die swaar, dubbelloop haelgeweer.

Wat is die doel, wat die nut
Waar die regverdigheid van dit als?
Jy bewys jy is 'n uitstekende skut
en tog, oorwinning is bitter soos wildeals.

Staan tog op, draai jou rug
op soveel onreg, en geweld vir eie gewin
leef jou eie lewe in jou eie tug
en kyk of jy rus en stilte kan vind.

Riek Louca

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner