Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Hoe kan dit wees?

Dat 'n storm in die hart in 'n mikro-mikro sekonde die hele wêreld kan verslinder
Dat die groot oë van die kind diep in die hart, die grootmenswees so kan verlei
Dat die pragtigste van die mooi die krag het om die donkerste kreun uit die siel te trek
Dat die doring se skeur soveel langer in die geheue bly as die dans van die roos se kleur
Dat mens teen enige en alle logika, nog steeds aanhou hoop

Al voel dit partymaals
asof dit hoop self is wat nou bloei

Theo Carter

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner