AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... VandagDie son verloor sy kleur en dis amper weer gister, het die geur van jasmyn of lemoen my ontwaak het ek gesien hoe die dou, blink op die groen het ek gehoor hoe ´n kiewiet my waarsku Het ek vandag jou skepping beleef, - Gina |