Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

As maar net vir nou

As maar net vir nou.
Ek 'n end kon maak aan die rou.
Die ewige selfverwyt.
Eks jou ewig kwyt.

As maar net vir nou.
Ek jou in my arms kon hou.
Jou kon laat weet.
Ek het jou nooit vergeet.

- Petrus van Eeden


Die gevalle soldaat

Stadsliggies in die nag
padwysers na wêrelde van geluk geluk vir jou en my
geluk vir almal wat gelukkig is.

Laggende stemme in die donker
beloftes van ewige liefde
liefde vir jou en my
liefde vir almal wat velief is.

Spuitfonteine, beelde, fensie geboue
monument vir die gevalle soldaat
sy lewe gegee vir jou en my
sy lewe gegee vir almal wat wil leef.

Eenkant alleen verstote van jou en my
lê nog 'n gevalle soldaat
sy hand uit gestrek
glinsterend onder gister se nuus.

Sy laaste hoop....

Die dood.

- Petrus van Eeden


Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner