Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Jou Pad

As ek kon vra waarnatoe gaan die pad.
Dit is krom en vol draai en 'n baie groot gat
Kyk na die son se strale op die berg
Daar is baie geheime in stilte verdwerg

Jou asem is gelukkig lank
Niemand se lewe op papier is blank
Maar jy sal weet wat ek bedoel
Geluk en pyn in die lewe sal jy altyd saam voel

Soms raak jy moeg, siek en sat
Ons kan maar le op die grond so plat
Ek weet jy sal opstaan en jou arms rek
Jou heeltemaal tot by die lig uitstrek

Kyk na die glimlag om mense se mond
Dit vertel 'n dieper storie in die lewe verbond
Dit wat jy sien is net 'n verhaal
Van iemand wat hom teen die lewe staal

Jy kan meer doen as wat jy dink
Ek skryf net stories en hou van klippe wat blink
Byna, amper is my storie klaar
Vandag gaan alles net lig wees en ook bietjie swaar ...

Verena (Avenstrup) Malherbe

Bloumaan Volmaak

Bloumaan gee my siel rus
Spinnekoprakke sal my gees blus
Glasbakke in die kas rooiwyn in die are
Vir altyd hare
Bevrees, bevange, dwanggevoel
Raak onrustig alles in my siel woel
Berge, drome, skilderkuns sprei my vlerke
Ken geen perke
Banaal mal, ironies goed
Om Vodka te drink kos moed
Knetter en splinter om warm vure
Om hulle is mure
Naakte waarheid , vermy jou
Muur vir steen en steen vir bou
Jy ken my en ek vir jou
Bloumaan volmaak

Verena (Avenstrup) Malherbe

Vir Jou

Ek bid om jou voete. Jy kruip in my hart. Kom staan in die lig, weg van die swart.
Grense verban, ons trane bedwang. Jy volg die lig!
Versigtig, vervreemd, verwarrend, verplig, so genees ons genade.
Die lag in jou oe dan die pyn om jou mond. Jou hande versigtig. Bemin my bekoorlik, begeertes voldoen.
In die strome van die lewe word ons gesond. Praat met my, fluister ek, want veilig voel ek in jou mond.
Hou vol met jou pas. Put diep uit jou krag. Bid op jou kniee oor dit wat was. Wees altyd versker van Sy Mag.

Verena Malherbe

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner