AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... MiskienMiskien dink jy ek is gemaak van klip, en ek het geen hart nie. Miskien dink jy liefde is net 'n speelietjie, en my hart die dobbelsteen. Miskien wonder ek of jy my nodig het. - Nastassja Visagie |