AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Gedigte kan HIER gestuur word. Digters AnoniemForum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.Digters Anoniem ... Braaivleis LyfEk sien in stadige aksie Die vuur kolk Die tonge bly lek en lek "Asseblief skiet my! Skiet my!" Die kreet weergalm in my - Die pistool is in my hand Die reuk van sy braaivleis lyf Ek neem die koeëldoppie Genadedood ... "Here - het ek die reg?" Vlek |