Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Bo Diddley is (by) Jesus

Die musikant Bo Diddley is op 2 Junie 2008 oorlede weens hartversaking. Hy was 79.

Diddley word as een van die vaders van rock 'n roll beskou weens sy fasilitering van die stappie van blues na rock 'n roll. Sy polsende ritmes het aan musiek 'n nuwe, opwindende klank besorg. Sy kenmerkende vierkantige kitaar, die Twang Machine, was juis so ontwerp sodat Diddley meer kon beweeg op die verhoog.

"Bo Diddley is Jesus" is deur The Jesus and Mary Chain as kortspeler opgeneem in 1987, dieselfde jaar as wat hulle sy "Who Do You Love" op die 12" April Skies uitgebring het.
Bo Diddley 1928 - 2008





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner