AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . Die WindvangerBreyten Breytenbach se digbundel Die Windvanger is reeds bekroon met 3 literêre pryse, waaronder die Hertzogprys vir Poësie. Musikale verwerkings van twee gedigte uit hierdie bundel is nou beskikbaar. Beide opnames is gedoen met die stem van Breyten Breytenbach. Peter Mitchell, beter bekend vir sy album Hamlet by Night het musiek geskryf vir "Die Eed". Die refrein se lirieke is geskryf deur Peter Mitchell. "Toe sê Woordfoël vir die vrou en die kind." is verwerk en opgeneem deur Albert du Plessis.
(foto: Erns Grundling) |
Musiek |