Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Tall, Dark & Afrikaans

Emo Adams se album, Tall, Dark & Afrikaans is onlangs uitgereik en deesdae sing oud en jonk lustig saam met sy liedjies "Gums Kawielie Wams" en "Die Nuwe Oukraalliedjie" - 'n interessante verwerking van die oue deur Emo en David Kramer.

Emo het 'n lang pad geloop in die vermaaklikheidsbedryf sedert hy op 9-jarige ouderdom die rol van Broe'tjie in David Kramer en Taliep Petersen se District 6 the Musical gespeel het. Sedertdien het hy die węreld deur gereis in die hoofrol van Kramer & Petersen se Kat & the Kings met lang speelvakke in Frankfurt, Wene, Las Vegas en Londen se West End! Meer onlangs was hy ook te sien as die nimlike Lovebite in kykNET se reeks, Alie Barber, Huisgenoot 90 Die Konsert, Bra Elvis (by KKNK en Aardklop) asook verlede jaar se onvergeetlike Kaapse Jol Konsert, waar hy hulde gebring het aan sy mentor, wyle Taliep Petersen.

Emo het pas 'n baie suksesvolle toer saam met Robbie Wessels agter die rug en binnekort is hy te sien op SABC 2 as ernstige akteur saam met Gys de Villiers in 'n nuwe speurreeks, Malan & Kie.

Tall, Dark & AfrikaansSedert hy 2 jaar gelede die Afrikaanse musiektoneel betree het, oorweldig hy steeds gehore met sy lewendige solo optredes, want hy is energiek, divers en komies - 'n unieke pakket, wat min hom sal kan na-doen. Emo Adams is sonder twyfel 'n ware "entertainer."
Koop / Buy Tall, Dark & Afrikaans ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner