Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Isaac Hayes 1942 - 2008

Die Amerikaanse soul-musikant, Isaac Hayes, is gister, 10 Augustus 2008, oorlede. Die oorsaak van sy dood is nie op hierdie stadium bekend nie.

Hayes se vernaamste albums was Hot Buttered Soul (1969) en Black Moses (1971). Hy het ook 'n Oscar-toekenning, 'n Grammy-toekenning en 'n Golden Globe-toekenning ontvang vir die klankbaan van Shaft (1971). Rolprente waarin hy verskyn het sluit in Escape from New York (1981), Robin Hood: Men in Tights (1993) en Johnny Mnemonic (1995).

Van 1997 tot 2006 was hy die stem van Chef in die TV-reeks South Park.

Isaac Hayes
(foto William Henderson)

Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner