Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Bokka-Lief

Karin K is 'n dinamiese kunstenaar en 'n belewenis op enige verhoog, hetsy teater, opelugvertonings, feeste, troues, danse of oggendtees. Sy bied 'n verskeidenheid van musiek en vermaak met mening in Afrikaans en Engels. Haar gepoleerde klanke, harmonieë en verhoogpersoonlikheid spreek van bedrewe ondervinding in die musiekbedryf.

Karin K is reeds 15 jaar betrokke in die musiekbedryf as sangeres, beoordelaar en liedjieskrywer. Sy was deel van 'n gewilde sanggroep wat ook ATKV Crescendo wenners was. Sy het al saam met bekende kunstenaar gewerk soos Danie Niehaus, Anton Goosen, David Fourie, Jennifer Zamudio, Arno Jordaan en verskeie ander. Sy het ook in televisieprogramme opgetree wat deur Johan Stemmet en Ollie Viljoen aangebied is. Karin K het ook al vir verskeie radiostasies "klingels" opgeneem.

Karin K het haar tweede solo CD, Bokka-Lief, vrygestel by die KKNK 2007 met verstommende terugvoering.

Haar musiekvideo van "Bokka-Lief" word deur Kyknet en MK89 gebeeldsend.

Bokka-Lief'n Tweede musiekvideo is nou gemaak van die gewilde snit "Doef Daf".

As kunstenaar adverteer sy ook in die Vonk tydskrif en Expo boekies.

Sy word gereeld genader om as beoordelaar by talentkompetisies op te tree en staan ook bekend as liedjieskrywer.
Koop / Buy Bokka-Lief MP3's ... (net een of almal)





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner