Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Rocco de Villiers

Rocco staan kaal

Dis nie net Rocco de Villiers en die band wat kaal staan in sy nuutste CD, if Freud knew the steps, nie. Die produksie is gestroop van pretensie en weerklink van integriteit, De Villiers se beste tot op hede.

Rocco de Villiers is 'n unieke fenomeen op die Suid-Afrikaanse musieklandskap. Hy deurkruis die land en maak sale klein en groot sale vol met sy kwinkslae en klavierspel. Afgesien daarvan dat sy musiek nie die tipe is wat sommer by 'n skoudans gehoor word nie, bekoor hy vol sale op die platteland.

Diegene vertoud met sy vorige vyf albums sal weet dat Rocco de Villiers gedurig besig is om aan grense te torring, if Freud knew the steps is geen uitsondering nie. Die nuutste CD het hoofsaaklik rock en blues klanke geïnspireer deur hedendaagse kwessies.

Die eerste snit op die album, Tango For 2 Saints And a Pregnant Woman sal moontlik die meeste speeltyd kry op radio, Rocco de Villiers flambojant op klavier teen 'n rock agtergrond. Ander snitte wat jy gereeld om radio sal hoor is Vitamin en You Are, I Am, We Are.

Persoonlike gunstelinge is Hanli's Bolero, met die agtergrondstem van die bekende sopraan Hanli Stapela, die loungie jazzie Ego To Please en Wait For The Sun To Set en die sielvolle You Are, I Am, We Are.

Sien http://www.roccorocco.com vir meer inligting.
Koop / Buy If Freud knew the steps....

Koop / Buy If Freud knew the steps ... MP3's (net een of almal)



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner