Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

PlatAnna & Die 2-Year-Guarantee Band

PlatAnna en Die 2-Year-Guarantee Band verskaf heerlike ligte vermaak met hulle oorspronklike tong-in-die-kies boeremusiek en ligte rock. PlatAnna se energieke en humoristiese omgang met gehore, waarborg 'n glimlag, terwyl Die 2-Year Guarantee Band saam kuier met voet-stamp ritmes.

PlatAnna tree reeds vir die afgelope twee jaar gereeld by feeste, kuier-venues en privaat funksies op en deel verhoë met van Suid-Afrika se top verkopers in Afrikaanse musiek. Ongeveer 20 van haar liedjies is reeds deur ander kunstenaars opgeneem en twee, wat sy self vertolk, vorm deel van 'n kompilasie album wat in 2003 uitgereik is. Sy was ook 'n finalis in die nasionale Sandsteen-liedjieskryfkompetisie in 2004 en haar debuut CD, Ons is oraait, is in Julie 2004 vrygestel. Die 2-Year-Guarantee Band het in Oktober 2005 by haar aangesluit en hulle gereelde optredes sluit ook verskeie by KKNK 2006 in. Halleluja Suid-Afrika, die groep se debuut CD wat hierdie week vrygestel word, bestaan dan ook uitsluitlik uit oorspronklike liedjies in hulle kenmerkende styl.

Koop / Buy Geronimo ... MP3



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner