AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Peter VincentRocker Peter Vincent het 'n nuwe blaadjie omgeslaan en 'n album met hoofsaaklik Afrikaanse liedjies die lig laat sien. Vincent is geen vreemdeling as dit kom by in pubs speel nie en dit wil voorkom of die ervaring hom nou goed te pas kom. Sy Afrikaanse musiek is reeds wyd bekend en na nog 'n fees of twee is hy moontlik eersdaags 'n huishoudelike naam. Die titelsnit van sy nuwe album Male and pale is glo 'n groot saamsinggunsteling in Pretoria en omgewing. Die ander snitte op die album is Eendag, Little miss bad girl, Dit was jy, Ek wonder, Terug karavaanpark toe, Obsessed, Sela, Net vir jou, Hier wil ek wees, Waar was jy, Unforgivable en Bambane ubuntu. Daar is ook 'n video, Bad girl. op die CD. |
Musiek |