AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Ons twee kom 'n lang padTwee mense, sommer net so, sonner "fieterjassies", maar met ongekende talent, en na 20 jaar saam is hulle soos goeie ou wyn, baaaie goeie ou wyn! Goeie vriende en kollegas uit die musiekwęreld het besluit om hierdie twee immergroen kunstenaars te vereer met 'n "dankie show". Hierdie uitstekende produksie snoer al die wonderlike talente van die onderskeie kunstenaars saam wat oor die jare wedersydse invloed gehad het om - saam met Jannie du Toit en Christa Steyn - 'n onvergeetlike show aan te bied. Om so 'n groot hoeveelheid hoë profiel kunstenaars in een produksie te sien, gebeur nie aldag nie. Moet dit nie misloop nie! Die kunstenaars wat onder andere optree is Jannie du Toit, Christa Steyn, Coenie de Villiers, Lucas Maree, Anna Davel, Charlene Truter, Louis van Rensburg, Lochner de Kock, Richard van der Westhuizen, Andrew Roos, Mathys Roets, Matthys Maree, Lize Beekman en Wouter van de Venter. Debuutproduksie by Innibos 2006 |
Musiek |