Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek
Jungle of One - Robin Auld

Jungle of one

Die leeftyd vir 'n Engelse Rock-handelsmerk in Suid-Afrika is glo gemiddeld net 10 jaar. Duidelik het niemand dit ooit vir Robin Auld vertel nie.

Maar dan was Robin Auld nog nooit iemand wat die konvensionele paadjie geloop het nie. Hy het die lig die eerste keer aan Zambië aanskou, hoewel sy ouers van Skotland was. Sy volwasse lewe het hy as surfer / sanger in Kaapstad begin hoewel niemand buite Valsbaai werklik ooit van sy eerste album At the Corner gehoor het nie.
Neem Kennis: Die produksie van At the Corner is deur Kevin Shirley behartig, dieselfde man wat later die produksie vir Journey en Aerosmith behartig het.

Suid-Afrika het die eerste keer kenns geneem van Robin Auld met die koms van Z-Astaire in die vroeë 80's. Na twee jaar was dit verby tussen hom en Z-Astaire en sedertdien krap hy sy eie potjie.

Jungle of one is Auld se jongste en mees volwasse album tot op hede. Die CD begin met die sielvolle Something that I know - beslis 'n treffer. Albert Frost het hier handjie bygesit.

Over the mountain is ook 'n gunsteling met sy duidelike Afrika invloed asook Grief of Ages met 'n saamwieg bluegrass styl.

Die musikale invloede op Jungle of one is nogal gevarieer. By tye wil dit voorkom of hy dit te breed aanvoor, maar meer as 20 jaar se ervaring en hopeloos te veel talent maak die poging suksesvol.
Koop / Buy Jungle of one....



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner