AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek RobyneAmanda Strydom weef met grepe poësie uit haar pen verskeie musiekstyle saam in 'n mitiese halssnoer van robyne. Nuwe en ou ballades, asook die Spaanse estilo pampeano en nuwe skeppings, is verwerk deur Janine Neethling (klavier en akkordion), Floors Oosthuizen (kitaar) en David Klassen (perkussie). Strydom sing in Afrikaans, Engels, Frans, Spaans, Zoeloe en Nederlands en huldig met hierdie produksie die wonder van die woord en die mag van die eenvoud. Robyne was nr. 1 op die Top 10 Trefferlys by KKNK. Koop / Buy 'n Rugsak vol Robyne ... MP3's (net een of almal) |
Musiek |