AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Crazy12th Avenue se amptelike debuut album, genaamd Crazy, bestaan uit vyf oorspronklike en hoogs vermaaklike snitte. Die album bevat ook twee bonus musiek video's van Fall Again en Single. Albei die musiek video's is al te siene gewees op DSTV se musiek kanaal MK89. Crazy is opgeneem in Kaapstad met die hulp van talentvolle Kanadese en Suid-Afrikaanse vervaardigers en klankingenieurs. 12th Avenue het reeds die 2006 ZaZone Album van die Jaar-titel verower vir Crazy.
12th Avenue is Mark Haze op vocals en kitaar, Bjorn Faree op kitaar, Gareth Haze op dromme en Angelo Thomas op bass. |
Musiek |